Jaarboeke

AAK-hulpmiddels 809


 
Modulekode AAK 809
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module fokus op AAK-hulpmiddels vir persone met min of geen funksionele spraak. Beide toegewyde en nie-toegewyde sisteme word ingesluit. Hulpmiddeleienskappe (bv taalaspekte, toegangsmetodes en metodes om die spoed van interaksie te verhoog) wat invloed op assessering en intervensie het, sal toegelig word. Ten slotte word aandag geskenk aan hoe hulpmiddels in intervensie gebruik kan word.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences